Topdiere by Sussex-veiling

Topdiere by Sussex-veiling Die Sussex-beestelersgenootskap se nasionale veiling word op 16 Augustus in Bloemfontein aangebied en die aanbod is groter en beter as voorheen. Read More
Nuwe Neiging: Terug na bulle uit suiwer rasse

Nuwe neiging: Terug na bulle uit suiwer rasse Te oordeel aan die pryse wat hy die afgelope twee jaar vir sy bulle kry, glo hy daar is ’n nuwe neiging na bulle uit die ou suiwer Britse en Europese rasse, sê Chris Nel, bekende Sussex-teler van die Eversar Sussex-stoet naby Petrus Steyn. Read More
Hoër Landbouskool Oakdale

Hoër Landbouskool Oakdale Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal se bande met die Sussex-ras is verder versterk toe hulle op 23 Januarie 2018 verse deur die Veeplaas Skole-kuddeprojek ontvang het. Wat die gebeurtenis so spesiaal maak, is dat die skool reeds Sussex-beeste besit het voordat die Veeplaas Oakdale Sussexstoet by hulle begin is. Read More
Sussex’e op Bloemskou

Sussex’e op Bloemskou Die Sussex se gewildheid en sukses in Suid-Afrika neem steeds toe. Die resultate op die plaas én die balansstaat oortuig sowel stoet – as kommersiële boere van die ras se waarde. Read More
Sussex-teellyn wyssystaal

Sussex-teellyn wyssystaal Deur ’n topgehaltekoei uit ’n byna uitgestorwe bloedlyn te koop, geniet die eienaar van die Sussex-elitekoei nou die voordeel van dié gesogte teellyn. Dié koei het reeds vir uitsonderlike nageslag gesorg. Read More
Oesreste kan nuwe lewe kry

Oesreste kan nuwe lewe kry Stres van enige aard onderdruk die dier se vermoë om siektes af te weer. Voer en voedingstowwe lewer ’n groot bydrae om veegesondheid te ondersteun. Hier is raad oor ’n oorgangs- en winteronderhoudslek. Read More
Sussex Management Keep it Pure and Simple

Sussex Management Keep it Pure and Simple Dallas Phillips has been managing Sussex cattle on the same farm for the past 40 years. He says that simple management practices and keeping the herd pure form the foundation of the exceptional results achieved. Gerhard Uys visited him on Skietlaagte near Viljoenskroon in the Free State. Read […]
Die Sussex presteer in die voerkraal

Die Sussex presteer in die voerkraal Speenkalfprodusente en sommige kleiner voerkrale maak staat op suiwer Sussex-kalwers en -kruiskalwers om hul winsgewendheid te verhoog. Read More
Sussex vorder sterk oor 35 jaar

Sussex vorder sterk oor 35 jaarSussex vorder sterk oor 35 jaar Die Sussexras is welbekend aan die meeste vleisbeesboere en is reeds meer as ’n eeu in Suid-Afrika, skryf DR. CHRIS NEL. Read More
11de Elitekoei uit Faurzyl-stal

11de Elitekoei uit Faurzyl-stal Die Faurzyl-Sussex-kudde, wat as een van Suid-Afrika se drie bestes van dié ras beskou word, het weer eens uitgestyg as die stoetery wat die Sussex-Elitekoei opgelewer het. Dit is die elfde keer dat dié eer die Van Zyls van die plaas Prairie, Ladybrand, te beurt val. Read More