Die Sussex presteer in die voerkraal

Speenkalfprodusente en sommige kleiner voerkrale maak staat op suiwer Sussex-kalwers en -kruiskalwers om hul winsgewendheid te verhoog.