Sussex-teellyn wyssystaal

Deur ’n topgehaltekoei uit ’n byna uitgestorwe bloedlyn te koop, geniet die eienaar van die Sussex-elitekoei nou die voordeel van dié gesogte teellyn. Dié koei het reeds vir uitsonderlike nageslag gesorg.