Oesreste kan nuwe lewe kry

Stres van enige aard onderdruk die dier se vermoë om siektes af te weer. Voer en voedingstowwe lewer ’n groot bydrae om veegesondheid te ondersteun. Hier is raad oor ’n oorgangs- en winteronderhoudslek.