Nuwe neiging: Terug na bulle uit suiwer rasse

Te oordeel aan die pryse wat hy die afgelope twee jaar vir sy bulle kry, glo hy daar is ’n nuwe neiging na bulle uit die ou suiwer Britse en Europese rasse, sê Chris Nel, bekende Sussex-teler van die Eversar Sussex-stoet naby Petrus Steyn.