Topdiere by Sussex-veiling

Die Sussex-beestelersgenootskap se nasionale veiling word op 16 Augustus in Bloemfontein aangebied en die aanbod is groter en beter as voorheen.