On the Other Hand

Genetics are the point of the arrow when it comes to the livestock industry. Although genetics are of equal importance to disciplines such as herd management, nutrition, animal health, marketing, forages, record keeping and Human Resources, genetics remain the prime mover.
Koeikudde uitgebou met top Sussex-bulgenetika

Koeikudde uitgebou met top Sussex-bulgenetika Dit is vir nuwe stoettelers dikwels moeilik om topgehalte vroulike diere te verkry, hoofsaaklik omdat gevestigde telers graag hul beste koeie vir eie teling terughou, wat te verstane is. Daarom het die Blema ba Kan Sussex-stoet in Kroonstad besluit om eers op die teel van hul eie voortreflike vroulike diere […]
Sussex sorg vir basterkrag én wins

Sussex sorg vir basterkrag én wins Die Sussex bied veelvoudige voordele vir intensiewe en ekstensiewe boerderye, en kan boonop die onderneming se wins aansienlik verhoog. Die ras is ’n veilige keuse vir die voornemende stoetteler of kommersiële boer. Read More
Die Sussex gee die deurslag in dié kruiskudde

Die Sussex gee die deurslag in dié kruiskudde Die sukses van enige veeboerdery begin by goeie veldbestuur en ’n ras wat in die omgewing aangepas is. Vir Matthew Frewen en sy pa, Mark, som dit die sukses van hul kommersiële veeboerdery tussen Venterstad en Bethulie op. Read More
‘Jy loop geleenthede mis sonder die Sussex’

‘Jy loop geleenthede mis sonder die Sussex’ As ’n mens 50 jaar lank ’n stoetboerdery bedryf, leer jy baie. Mnr. Chris Nel van Petrus Steyn sê die belangrikste dinge wat hy geleer het, is dat aanpasbare en geharde beeste uiters noodsaaklik is in Suid-Afrika. En dat die Sussex die beste ras is … Read More
Sussex wys Staal

Sussex onder strawwe Hoogland-suurveldtoestande Die groeitydperk vir gewasse, wat noodsaaklik vir wintervoer vir die diere is, is baie kort. Dit vereis ‘n spesiale soort boer om hierdie toestande baas te raak. Read More
Bewese moederlyn gee jong stoetery hupstoot

Bewese moederlyn gee jong stoetery hupstoot Al het die Sussex-elitekoei eers op drie begin kalf, het sy sedertdien elke jaar ’n kalf – ondanks droogtes en selfs ’n draai by die abattoir as gevolg van ’n veediefstalstreek. Read More
Breeding a resistant and resilient Sussex stud herd

Breeding a resistant and resilient Sussex stud herd John Viedge of the Lehana’s Pass Sussex Stud has been breeding cattle that survive in some of the harshest redwater disease areas in South Africa. Wayne Southwood spoke to him about how he manages animal health, breeding and selection in his resilient Sussex stud. Read More
Sukses berus op gehalte diere en goeie rekordhouding

Sukses berus op gehalte diere en goeie rekordhouding Gesonde, vet koeie en verse, met hul kalwers en ’n bul wat doodtevrede eenkant op die groen grasvlaktes van die Noordwes-provinsie staan en herkou. Dít is die prentjie wat Nico Bouwer amper elke oggend opval wanneer hy na sy Witkwas Sussex-kudde stap waar hulle rustig in die […]
Nuus uit die Sussex-kraal

Nuus uit die Sussex-kraal Die Sussex-verse wat as deel van die Veeplaas Skole- kuddeprojek aan Hoër Landbouskool Oakdale geskenk is, is as ’n volwaardige stoet by die Sussex-beestelersgenootskap geregistreer. Read More