Bewese moederlyn gee jong stoetery hupstoot

Al het die Sussex-elitekoei eers op drie begin kalf, het sy sedertdien elke jaar ’n kalf – ondanks droogtes en selfs ’n draai by die abattoir as gevolg van ’n veediefstalstreek.