Nuus uit die Sussex-kraal

Die Sussex-verse wat as deel van die Veeplaas Skole- kuddeprojek aan Hoër Landbouskool Oakdale geskenk is, is as ’n volwaardige stoet by die Sussex-beestelersgenootskap geregistreer.