Sussex onder strawwe Hoogland-suurveldtoestande

Die groeitydperk vir gewasse, wat noodsaaklik vir wintervoer vir die diere is, is baie kort. Dit vereis ‘n spesiale soort boer om hierdie toestande baas te raak.