‘Jy loop geleenthede mis sonder die Sussex’

As ’n mens 50 jaar lank ’n stoetboerdery bedryf, leer jy baie. Mnr. Chris Nel van Petrus Steyn sê die belangrikste dinge wat hy geleer het, is dat aanpasbare en geharde beeste uiters noodsaaklik is in Suid-Afrika. En dat die Sussex die beste ras is …