Die sukses van enige veeboerdery begin by goeie veldbestuur en ’n ras wat in die omgewing aangepas is. Vir Matthew Frewen en sy pa, Mark, som dit die sukses van hul kommersiële veeboerdery tussen Venterstad en Bethulie op.