CONTACT US    051 410 0955  
Poenskop Sussex Genetika

Poenskop Sussex Genetika


Sussex telers het ongeveer 40 jaar gelede begin om poenskop gene in die ras in te bring. Die behoefte na poenskop Sussex diere, wat skerp toegeneem het oor die afgelope aantal jare, het telers meer na hierdie eienskap laat kyk. Gevolglik is daar Poenskop Genetika vanaf Australië ingevoer en meer onlangs ook uit Engeland.

Die voordele van die Poenskop lyne sluit in:

  • minder stres vir die diere tydens onthoring
  • minder arbeid

Vir meer inligting oor poenskop bloedlyne kontak Sussex telers of die Sussex Genootskap.

 

Sussex Society
CONTACT US
   051 410 0955
    sussex@studbook.co.za
  P.O. Box 506, Bloemfontein, 9300

    Facebook

COPYRIGHT © SUSSEX SA. WEBSITE, SEO & CMS BY QUICKSOLVE INTERNET