Poenskop Genetika Sussex

Poenskop Genetika Sussex

Sussex telers het ongeveer 40 jaar gelede begin om poenskop gene in die ras in te brin.! Die behoefte na poenskop Sussex diere, wat skerptoegeneem het oor die afgelope aantal jare, het telers meer na hierdie eienskap laat kyk. Gevolglik is daar Poenskop Genetika vanaf Australië ingevoer en meer onlangs ook uit Engeland

poenskop-1

poenskop-2

 

Die voordele van die Poenskop lyne sluit in:

  • minder stres vir die diere tydens onthoring
  • minder arbeid
Vir meer inligting oor poenskop bloedlyne kontak telers of die Sussex Genootskap